AANLEGBESTUURDER - Williston Verfied

Salary Negotiable Williston, Northern Cape Williston, Northern Cape more than 14 days ago 23-04-2015 7:38:41 AM
21-05-2015 7:38:41 AM
Williston

Ons kliƫnt, ? nasionale verskaffer van gesertifiseerde Karoo lamsvleis bied die volgende loopbaangeleentheid vir ? selfgedrewe en entoesiastiese persoon met goeie ondervinding in die lewendehawe-omgewing om deel te raak van hul span.

AANLEGBESTUURDER

Vereistes:
- Ten minste 5 jaar toepaslike bestuursonder-vinding in ? vleisverwerking/slaghuis-omgewing beskik,
- Vlot wees in Afrikaans en Engels
- Oor uitstekende interpersoonlike- en organiseringsvaardighede beskik
- Rekenaarvaardig wees in MS Office
- In besit wees van ? geldige rybewys
- Kennis van die Verbruikerswet, die Wet op die Standaarde van Landbouprodukte, die Wet op die Veiligheid van Vleis asook regulasies oor die Etikettering en Adverteer
van Kos-produkte dien as sterk aanbeveling.

Pligte:
- Volle oorhoofse bestuur van die aanleg wat sal insluit kon-trole oor die bestellings, karkasse in voorraad, ontwikkeling en verbetering van nuwe asook bestaande produkte, koste berekening, personeelbestuur en algemene administrasie.

? Mededingende pakket sal aan die suksesvolle kandidaat aangebied word.