accountant - Cullinan Verfied

R 8k-12k per month Cullinan, Gauteng Cullinan, Gauteng more than 14 days ago 08-02-2017 1:04:28 PM
08-03-2017 1:04:28 PM
POS BESKIKBAAR
BOEKHOUER
Gevestigde Groothandel Saailing Kwekery, 15 km oos van die N1 tolhek op Zambesi rylaan, benodig dringend 'n volwasse, gedrewe, pligsgetroue Administreur/Boekhouer met goeie inisiatief en die vemoƫ om onder druk te werk om die interne funksionering van die besigheid te hanteer.
Die Pos behels onder andere:
Basiese Admin
Organisering
PA werk
Kliƫntediens
Debiteure en krediteure
Geldinvordering
Boekhou en rekonsiliasies. Quickbooks ondervinding sal voordeel geniet. Verwante admin en boekhou ondervinding is 'n vereiste. Salaris is R8 000-R12 000, na gelang van ondervinding. Werksure is 07h30 - 17h00

Recruiter: kilifi creek