Admin Assistant - Pretoria Verfied

Salary Negotiable Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 01-12-2015 8:33:57 AM
29-12-2015 8:33:57 AM
ERA Pretoria Oos bied die geleentheid aan vir n 19 jarige meisie wat nie sekker is wat sy in die jaar 2016 wil doen nie.

Dis die perfekte geleentheid om n tipe van n "gap" jaar te vat maar steeds ondervinding op te bou.

Jy moet die volgende he: Matriek, jou eie kar, lisensie, rekenaarvaardig, liefde vir mense, geen vrees om te bel nie en n passie vir die kantoor lewe!!