admin / boekhouer / PA - Cullinan Verfied

R 8000 per month Cullinan, Gauteng Cullinan, Gauteng more than 14 days ago 09-02-2016 9:28:15 AM
08-03-2016 9:28:15 AM
Pos beskikbaar: Kantoor administrateur / Boekhouer
Industrie: landbou
Kontrak: tydelik tot permanent
Ondervinding: 2 tot 3 jaar in ‘n verwante besigheidsomgewing met ondervinding in admin, boekhou, PA werk
Geleerdheid: Matriek en enige boekhou of admin diploma / kursus
Salaris: R 7000 tot R 10 000 pm afhangende van ondervinding
Begin datum: ASAP
Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 Februarie 2016
Inleiding:
Gevestigde groothandel Kwekery in die Cullinan area benodig dringend ‘n ervare kantoor admin / boekhouer om die interne administrasie en boekhouding van die besigheid te behartig.
Pligte
- Opstel van beskikbaarheidslyste en bestellyste
- Kontak kliënte vir bestellings, aflewerings en betalings
- Hantering van bestellings, labels uithaal, en die neem van bestellings na die kwekery
- Prioritisering van bestellings, reël daarvan met die uithalers
- Skakel tussen die kliënte en die bestuur
- Raportering aan die eienaar en bestuur oor kliënte, bestellings, uitstaande betalings, enige klagtes of komplimente vanaf die kliënte
- Opstel van aflewerings lysies en roetes
- Opdatering en teken van werknemers register
- Opdatering, teken en liasering van werknemer verlofvorms
- Opdatering van werknemer oortyd op salarisstrokies
- Maak van fakture op Quickbooks, verandering van fakture op Quickbooks, koordinering met bestellings wat uitgaan.
- Inlees van faktuure, strokies, betalings op Quickbooks
- Rekonsiliasie van state op QuickBooks
- Debiteure en krediteure rekonsiliasies op Quickbooks
- Korrespondensie met kliënte, verskaffers en die ouditeure
- Tel van leë kassies van weggooi plante
- Tel van plante wat geplant is
- Liassering van pos, fakture, pryslyste ens
- Basiese rekordhouding op excel
Rekenaargeletterdheid: Basiese rekenaarvaardighede insluitend die werking van excel, word, internet, pastel / Quickbooks
Karaktereinskappe
- Inisiatief
- Pligsgetrou
- Energiek
- Drukhanntering
- Perfeksionisme
- Die vermoë om met moeilike klënte te werk, (geldinvordering)
- Ernstig dog vriendelik
- Verantwoordelik
- Innoverend
- Eager to please
- Insiggedrewe
- Gretig om te leer
- Staatmaker
- Werk etiek
- Vertroulikheid
- Stiptelik
- Mense vaardig
- Selfgedrewe
- Netheid
- Nie-roker
- Geen kras taalgebruik
Werkskondisies
- 7h30 - 17h00 – Maandag tot Vrydag
- 1Uur middagete, nie noodwendig 13h00
- 15 dae ‘n jaar verlof

Recruiter: kilifi creek