ADMIN /REKENINGKUNDIGE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 09-05-2019 2:37:11 PM
19-06-2019 6:40:16 AM
Hierdie boerdery beskik oor die volgende uitdagende pos vir ‘n pro-aktiewe organiseerder met dryfkrag wat goed onder druk funksioneer

ADMIN-/REKENINGKUNDIGE KLERK
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Grondige kennis van debiteure- en krediteure-administrasie
- Ten minste 3 - 5 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos
- Rekenaarvaardigheid in MS Office en Donkerhoek Data
- Kennis van Global Gap sal in u guns tel.

Pligte gaan insluit:
- Debiteure- en krediteure-administrasie
- Doen van boerdery se lone op Donkerhoek Data
- Ad hoc sekretariële en administratiewe pligte.

Suksesvolle kandidaat moet oor eie verblyf en vervoer beskik.
‘n Onderhandelbare salaris, onderhewig aan kwalifikasies en ondervinding, word aangebied.

Rig u aansoek en CV met verwysing JAVD