ADMIN /REKENINGKUNDIGE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 12-03-2019 1:22:59 PM
24-04-2019 8:09:55 AM
Ons kliënt wat spesialiseer in die uitvoer van tafeldruif en ander vrugte aan die buitelandse mark is opsoek na ? goed georganiseerde persoon vir die volgende pos:

ADMIN-/ REKENINGKUNDIGE KLERK
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van goed georganiseerde, dinamiese en presiese individue met minimum Matriek rekeningkunde ondersteun deur minstens 2-3 jaar toepaslike
ondervinding in ? soortgelyke pos.
- Boekhou en loon ondervinding,
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel en Donkerhoek lone.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede is ook van belang
- Tersiêre kwalifikasie en eie verblyf in die omgewing as verder aanbeveling sal dien.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Rekonsiliasies van debiteure & krediteure
- Doen van lone
- Ontvangs en algemene administrasie
- Innames en versendings van vragte in seisoentyd met dokumentering daarvan
- Algemene kantoor- en finansiele administrasie.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Rig u aansoek en CV met verwysing MDFA voor 22 Maart 2019