ADMIN/ REKENINGKUNDIGE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-07-2015 1:17:08 PM
25-08-2015 1:17:08 PM
Augrabies Omgewing

Ons kliënt wat spesialiseer in die uitvoer van tafeldruif en ander produkte aan die buitelandse mark is opsoek na ? goed georganiseerde kandidaat vir die volgende betrekking:

ADMIN-/ REKENINGKUNDIGE KLERK

Vereistes:
- Minimum Matriek rekeningkunde ondersteun deur minstens 2-3 jaar toepaslike ondervinding in ? soortgelyke pos.
- Boekhou en loon ondervinding
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel en Donkerhoek lone.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- 'n Tersiêre kwalifikasie sal as verder aanbeveling sal dien.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Rekonsiliasies van debiteure & krediteure
- Doen van lone
- Ontvangs en algemene administrasie
- Innames en versendings van vragte in seisoentyd asook algemene kantoorwerk.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf, aangebied.