ADMINISTRATIEWE BESTUURDER (OAAB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-02-2017 6:52:52 AM
22-03-2017 6:52:52 AM
Hierdie instansie met verskeie takke in Suid- Afrika wat alreeds meer as 100 jaar diens lewer in die landbou sektor beskik oor die volgende beroepsgeleentheid by die UPINGTON TAK vir dinamiese, energieke persone en nooi kwalifiserende kandidate uit om aansoek te doen

ADMINISTRATIEWE BESTUURDER (verw. OAAB)
UPINGTON

Vereistes:
- Resultaat gerigte persone wat beheer kan neem oor administratiewe organisering en personeel, wat beskik oor sterk dryfkrag met ‘n minimum van 3 jaar bestuursondervinding
verkieslik in soortgelyke opset, kan aansoek doen.
- Goeie menseverhoudinge, bo-gemiddelde administratiewe- / kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office in.
- Kennis en ondervinding van Sage Evolution sal as sterk aanbeveling dien.