ADMINISTRATIEWE KLERK - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 20-11-2015 9:09:48 AM
18-12-2015 9:09:48 AM
Vryburg Omgewing

Ons kliƫnt met plase in die omgewing is opsoek na kandidate met sterk administratiewe vaardighede by hul plaas 12 km vanaf Vryburg die onderstaande pos te aanvaar:

ADMINISTRATIEWE KLERK

Vereistes:
- Goed georganiseerde kandidate met minimum Matriek ondersteun deur ten minste 2-3 jaar ondervinding in 'n administratiewe omgewing
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office
- Sistematies en onder druk akkuraat kan funksioneer
- Goed taalvaardig wees Afrikaans en Engels
- Kode 8 lisensie en eie vervoer