ADMINISTRATIEWE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 20-10-2016 1:21:40 PM
17-11-2016 1:21:40 PM
Hierdie bekende instansie op Kanoneiland wat dienste in die omgewing lewer asook chemikalie en kunsmis verkoop beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese kandidaat met ywer en dryf om by hul suksesvolle span aan te sluit in die volgende posisie:

ADMINISTRATIEWE KLERK
KANONEILAND OMGEWING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse, basiese kennis van Pastel sal voordeel geniet
- Onafhanklik onder druk kan funksioneer
- Eie vervoer en bestuurslisensie

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Faktureer van debiteure, uitstuur van state en opvolg van uitstaande gelde
- Aankope, bestellings en nagaan van bestellings
- Kontrole oor voorraad
- Bywoon van voorraad tellings in Upington en Groblershoop
- Data verwerking en rekordhouding