ADMINISTRATIEWE/LONEKLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-02-2017 10:34:14 AM
21-02-2017 8:24:43 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied die volgende uitdagende geleentheid aan ‘n dinamiese en energieke persoon as

ADMINISTRATIEWE/LONEKLERK
BLOUPUTS

Vereistes:
- Goed georganiseerde, presiese persone met minstens 3-5 jaar ondervinding in doen van lone, verkieslik in ‘n boerdery bedryf
- Bogemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office en ‘n loneprogram
- Blootstelling aan en kennis van gehaltebestuurstelsels sal as sterk aanbeveling dien
- Goeie syfervaardigheid
- Ondervinding in algemene kantooradministrasie
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Doen van lone
- Hantering van kleinkas
- Kostetoedeling van lone
- Hulp met gehaltebestuurstelsels administrasie (Global GAP, HACCP, BRC).

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel,