Administration clerk - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 20-07-2016 8:40:45 AM
12-08-2016 8:26:56 AM
Ons kliënt 'n bekende instansie wat spesialiseer in die organiseer van onderandere reise, toere, vlug reëlings beskik oor 'n geleentheid vir 'n vriendelike, hulpvaardige kandidaat met goeie menseverhoudinge om by hul span aan te sluit as:

ADMINISTRATIEWE KLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 2 jaar ondervinding in 'n administratiewe omgewing.
- Indien kandidaat ondervinding het van die industrie, sal dit in u guns tel.
- Goeie rekenaarvaardigheid
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Goeie interpersoonlike vaardighede en organiseringsvermoë

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Alle administrasie met die reeling van vlugte, reise, akkommodasie, etes en visums
- Kliënte diens