ADVISEURS OSA - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 09-04-2018 2:05:16 PM
04-06-2018 2:05:16 PM
Hierdie nasionale instansie met verteenwoordigers in die mark beskik oor die volgende geleenthede vir kandidate met goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede om opgelei te word as Adviseurs in die volgende areas- Calvinia, Kuruman, Kathu, Postmasburg, Upington, Springbok.

ADVISEURS

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur goeie syfervaardigheid asook energieke positiewe ingesteldheid.
- Taalvaardig in Afrikaans en Engels
- Basiese rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
- Bereid wees om te reis

Kandidate sal deur streng evaluering gaan en opleiding ontvang.