AFLEWERAAR OVA - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-01-2016 7:24:02 AM
11-02-2016 7:24:02 AM
Instansie wat gifstowwe verkoop bied die geleentheid aan 'n kandidaat met 'n betroubare rekord om aansoek te doen vir die vakante betrekking:

AFLEWERAAR
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 2 jaar ondervinding in kliƫntediens en voorraad
- Goeie kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels
- Goed taalvaardig wees
- Geldige Kode 10 lisensie en sober gewoontes
- Indien oor 'n geldige paspoort beskik sal dit in u guns tel
- Bereid wees om te reis