AFLEWERING/ VOORRAADKONTROLEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-06-2016 8:09:06 AM
21-07-2016 8:09:06 AM
Die gevestigde instansie wat handel dryf met verskeie gifstowwe en kunsmis bied 'n geleentheid vir 'n dinamiese kandidaat met goeie organiserings-/ kommunikasievaardighede en nooi alle belangstelledes om aansoek te doen:

AFLEWERING-/ VOORRAADKONTROLEUR
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 2 jaar ondervinding in hantering van voorraad, aflewerings, kliƫntediens en administrasie
- Geldige Kode 10 lisensie met PDP
- Goeie taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Algemene rekenaarvaardigheid in basiese MS Office
- Bereid wees om spoedig moontlik diens te aanvaar