Agriculture and Mining Staffs/Interns - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 12-09-2016 1:22:31 PM
10-10-2016 1:22:31 PM
STUDENTE!
KAKAMAS/AUGRABIES/BLOUPUTS/ UPINGTON OMGEWING

Pakseisoen is om die draai, indien jy graag ondervinding wil opdoen in die komende pakseisoen is hierdie jou geleentheid:

Vereistes:
- Minimum Matriek, indien ondersteuning van die industrie sal dit voordelig wees
- Goeie menseverhoudinge en vermoƫ om onder druk te kan funksioneer
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk
- Eie vervoer noodsaaklik met n geldige Kode 8 lisensie
- Beskikbaar wees van November '16- Februarie '17