Algemene Plaasbestuurder - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 07-02-2017 12:46:15 PM
07-03-2017 12:46:15 PM
Mora Plase beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid te Vryburg omgewing: Algemene Plaas Bestuurder

Die geskikte kanidaat moet ‘n dinamiese en ervare plaasbestuurder wees met ‘n passie vir boerdery. ‘n Goeie pakket word aangebied.
Die suksesvolle kandidaat
• Moet onafhanklik kan funksioneer
• Moet oor goeie probleem oplossing en besluitnemings vermoë beskik
• Moet kort en lang termyn beplanning kan doen
• Beskik oor goeie leier eienskappe
• Beskik oor evaluasie vermoëns
• Beskik oor naskoolse landbou kwalifiasie
• Beskik oor basiese kennis van arbeidswetgewing
• Beskik oor goeie mense verhouding
• Beskik oor basiese kennis oor al die aspekte van boerdery bestuur
• Beskik oor kennis van ploeg, plant en beesboerdery