Sales Rep - Durban Verfied

R 4000-7000 per month Durban, Kwazulu-Natal Durban, Kwazulu-Natal more than 14 days ago 20-03-2017 2:47:23 PM
31-03-2017 6:04:48 AM
Sluit aan by ons groeiende span verkoops deskundiges by die Magnitude Group.
Ons wil ‘n energieke en entoesiastiese individue werf, om by ons uitbreidende span aan te sluit.
Hierdie posisie is ‘n goeie geleentheid vir ‘n individu wat die kans soek om te groei binne ‘n ondersteunende dinamiese omgewing.
Is u passievol oor verkope?
Gedryf om te slaag in die lewe en ‘n nalatenskap te los?
Hierdie is die ideale geleentheid vir jou!

Hoekom is dit ‘n unieke en ‘n opwindende geleentheid om vir ons te werk?
• Ons is ‘n energieke Suid Afrikaanse maatskappy
• Ons is ‘n betroubare handelsmerk en jy kan ‘n deurslaggewende rol speel in ons sukses , terwyl jy jou eie prestasies en suksesse bereik.
• Suksesvolle kandidate moet daarin floreer om risiko nemers te wees en nie om nemers te wees nie, skeppers wees en nie volgelinge nie. Alles terwyl jy ‘n sterk span speler is.
• Ons pas moderne verkoop tegnieke toe.

Waarvoor soek ons :
• Span spelers.
• Jy moet entoesiasties en passievol wees oor verkope en leierskap.
• Moet altyd ‘n positiewe houding he.
• Klient dienste verwante vaardighede en ondervinding
• Gevorderde verkoops onderhandeling en ooreenkoms sluitings vaardighede.

Recruiter: The Unlimited*