ALUMINIUM MONTEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-07-2015 12:24:59 PM
25-08-2015 12:24:59 PM
Upington

Ons kliënt, ? gevestigde onderneming wat spesialiseer in die vervaardiging en verskaffing van aluminium vensters en deure, brei uit na die Upington-omgewing en beskik oor ? loopbaangeleentheid vir hardwerkende, goed georganiseerde en handvaardige persoon as:

ALUMINIUM MONTEUR

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur minstens 3 jaar ondervinding in ? soortgelyke pos, met verkieslik ondervinding in ? aluminium monteerfabriek of werksplaas.

Die suksesvolle kandidaat sal primêr verantwoordelik wees vir die vervaardiging van aluminium vensters en deure deur middel van die sny en monteer daarvan.