Analis / Programmeerder - Ladybrand Verfied

R 25000 per month Ladybrand, Free State Ladybrand, Free State more than 14 days ago 02-09-2015 4:07:19 PM
30-09-2015 4:07:19 PM
Graad 12
B-Graad in Inligtingstegnologie
3 jaar + ondervinding
Goeie kennis van die programmeringstaal, COBOL en die AS400 bedryfstelsel
Goeie kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels
Verantwoordelik vir die instandhouding en verfyning van bestaande programme en stelsels, ontwikkeling van nuwe programme en stelsels, gebruikersondersteuning ens
Stuur asb volledige cv met afskrifte van kwalifikasies en bestuurderslisensie