Apprentice - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-10-2014 7:19:11 AM
13-11-2014 9:47:23 AM
Upington

Bekende instansie in Upington wat spesialiseer in die instandhouding van elektriese-, asook verkoeling industrieel en huishoudelik, is opsoek na 'n kandidaat wat ernstig is oor 'n toekoms in die rigting om op te lei as

VAKLEERLING

Vereistes:
- Minstens Matriek met die belangstelling in die elektriese rigting
- Kandidaat moet bereid wees om indiensopleiding te kry en op 'n lae salaris skaal te begin werk
- Moet oor 'n geldige rybewys beskik
- Spoedig moontlik diens aanvaar