Assistant Floormanager - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 15-10-2014 8:09:11 AM
12-11-2014 8:09:11 AM
Upington

Bekende maatskappy in Upington wat handel dryf in alkoholiese en nie-alkoholiese drankies bied die geleentheid aan 'n betroubare hardwerkende kandidaat om deel te vorm van hul suksesvolle span as:

ASSISTENT VLOERBESTUURDER

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 2 tot 4 jaar ondervinding in 'n soortgelyke omgewing en/of 'n toepaslike tersiêre kwalifikasie.
- Rekenaargeletterdheid in MS Office, internet en eposse
- Ondervinding hê van voorraad instandhouding, tellings asook die bestellings
- Oor bo-gemiddelde kommunikasievaardighede beskik in Afrikaans en Engels asook oor goeie menseverhoudinge
- Onder druk kan funksioneer, eie inisiatief aan die dag lê tov uitstallings en promosies
- Besluite kan neem met die maatskappy se beleid in ag geneem
- Bereid wees om skofte te werk, vakansiedae en naweke