Assistant Production Manager - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-09-2015 10:08:44 AM
29-09-2015 10:08:44 AM
Straussburg Omgewing

Hierdie gevestigde tafeldruif- en rosyne- boerdery / aanleg in die Straussburg omgewing bied die volgende uitdagende beroepsgeleenthede in hul fabriek vir dinamiese, energieke persone:

ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER
(verw. MCDB)

Vereistes:
- Doelgerigte kandidate met ten minste 3 jaar ondervinding in die bestuur van produksielyne
- Vorige kennis en ondervinding van skandeerders, verpakking en die voedselbedryf sal in u guns tel.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Vermoƫ om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Algemene rekenaarvaardigheid, sowel as ? geldige bestuurslisensie.

Aansoekers moet bereid wees om skofte te werk en moet as deel van span kan inskakel.

Daar word mededingende vergoedingspakkette aan die poste gekoppel.