ASSISTENT DEPOTBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 15-12-2017 7:47:43 AM
02-02-2018 12:23:07 PM
Hierdie gevestigde handelsdepot in Upington, beskik oor die volgende geleenthede vir dinamiese, energieke kandidate en nooi ernstige aansoekers uit om aansoek te doen.

ASSISTENT DEPOTBESTUURDER ( verw. OFAD)
UPINGTON

Vereistes:
- Verantwoordelike kandidate met ten minste 3-5 jaar ondervinding in die bestuur van n depot kan aansoek doen
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Kode 8 lisensie en eie vervoer
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Gesamentlike bestuur van die depot wat insluit alle logistieke reëlings, roete beplanning, stoor uitleg, koördinering met drywers, administrasie

Aanstellingsdatum: Januarie 2018