ASSISTENT/JUNIOR PLAASBESTUURDER(OPA) - Lydenburg Verfied

Salary Negotiable Lydenburg, Mpumalanga Lydenburg, Mpumalanga more than 14 days ago 07-06-2019 10:18:23 AM
15-07-2019 1:31:18 PM
Hierdie gevestigde Sitrus boerdery in die Lydenburg omgewing wat spesialiseer in die produsering van uitvoer vrugte, beskik oor die volgende uitdagende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul bestuurspan:

ASSISTENT/ JUNIOR PLAASBESTUURDER: SITRUS
LYDENBURG OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van dinamiese, energieke en hardwerkende individue wat oor bestuursvaaardighede beskik, ondersteun deur minimum 2 jaar ondervinding in alle aspekte
van die verbouing van sitrus.
- ‘n Toepaslike landbou kwalifikasie sal as aanbeveling dien.
- Rekenaarvaardigheid
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasieaardighede
- Die vermoë om onafhanklik te opereer ondersteun deur 'n algemene tegniese agtergrond van besproeiing, bemesting en bespuitings.
- Kennis en ondervinding van die volle bestuur van ‘n sitrus pakhuis sal as aanbeveling dien.

Oorhoofse pligte sal insluit:
- Kontrole en toesig oor alle produksieaktiwiteite, bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid, pakhuisbestuur, gehaltebestuur en toepassing van tegniese aanbevelings.

Daar word mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing OPA