ASSISTENT PLAASBESTUURDER(MPS) - Bonnievale Verfied

Salary Negotiable Bonnievale, Western Cape Bonnievale, Western Cape more than 14 days ago 29-04-2019 5:21:13 PM
24-06-2019 5:21:13 PM
Hierdie steenvrugte & sitrus produsent in die Breëderivier Vallei wat spesialiseer in die uitvoermark, beskik oor die volgende uitdagende posisies
vir dinamiese, selfgedrewe persone, met ‘n liefde vir boerdery, as deel van hul suksesvolle bestuurspan:

ASSISTENT PLAASBESTUURDER
BREEDERIVIER VALLEI OMGEWING

Vereistes:
- Junior kandidate met voltooide B.Agric of soortgelyke kwalifikasie kan aansoek doen, ondervinding in steenvrugte & sitrus beskik sal dit in u guns tel.
- Die posisie sal aan die Plaasbestuurder rapporteer.
.
Pligte sal hoofsaaklik insluit:
- Assisteer en toesig oor alle produksie aktiwiteite

Daar word mededingende vergoedingspakket aan die poste gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MPS