ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER:TAFELDRUIWE(MOTP) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-07-2019 10:08:39 AM
24-09-2019 10:08:39 AM
Ons kliënt, ‘n gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n Tswana magtige, dinamiese, energieke individu met liefde vir boerdery, as:

ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWE
BLOUPUTS OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van persone wat oor toepaslike ondervinding en tegniese kennis in basiese aspekte van tafeldruif verbouing beskik, ondersteun deur 3 - 5 jaar
ondervinding in personeel werwing en die bestuur van ‘n produksie eenheid.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge
- Vaardigheid in opleiding van groot groepe mense, goed in toepassing van dissipline
- Basiese kennis van gehalte-bestuurstelsels (GLOBALGAP)
- Bestuurderslisensie as verdere aanbeveling.

Pligte sal onder meer behels:
- Bestuur en verdere ontwikkeling van tafeldruif eenheid
- Pakhuisbestuur
- Werwing, opleiding en ontwikkeling van arbeidsmag in noue samewerking met produksiebestuurder.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Stuur CV, met verwysing MOTP, voor 9 Augustus 2019