ASSISTENT STOOR/ VOORRAADKONTROLEUR (OFBA) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-05-2018 2:49:35 PM
17-07-2018 2:49:35 PM
Ons kliënt, ‘n gevestigde maatskappy in Upington wat ‘n belangrike skakel vorm in die verspreiding van alkoholiese dranke aan verskaffers in die kleinhandelsektor in die omgewing, benodig die dienste van ‘n dinamiese kandidaat met goeie organiseringsvaardighede in hul vinnig groeiende industrie in die volgende beskikbare posisie.

ASSISTENT STOOR-/ VOORRAADKONTROLEUR
UPINGTON

Vereistes:
- Verantwoordelike kandidate moet ten minste 2 jaar ondervinding in die gesamentlike bestuur van ‘n stoor asook deeglike kennis en ondervinding van voorraadbeheer en -kontroles
kan aansoek doen.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede met die vermoë om as deel van ‘n span te funksioneer,
- Geldige rybewys.
- Die suksesvolle kandidaat moet ook bereid wees om op ‘n beurtbasis bystandsdiens te verrig met lang ongereelde ure.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir
- Nagaan van voorraad ontvang
- Toesien dat korrekte voorraad versend word
- Kontrole oor drywers
- Terugstuur van beskadigde voorraad
- Assistering in die bestuur van die stoor
- Algemene administratiewe take en kontroles
- Oop en toesluit van depot op beurtbasis.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.