ASSISTENT VIR PROJEKBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 26-05-2015 10:04:59 AM
28-05-2015 8:01:11 AM
Upington

Instansie betrokke met die oprigting van die son panele in en rondom Upington is opsoek na 'n junior verantwoordelike kandidaat wat eie inisiatief kan neem in die doen van sy dagtake:

ASSISTENT VIR PROJEKBESTUURDER

Vereistes:
- Minstens Matriek ondersteun deur ten minste 2 jaar ondervinding in 'n administratiewe omgewing
- Kode 8 rybewys, eie vervoer sal in u guns tel
- Goed georganiseerd en sistematies wees
- Goeie menseverhoudinge en kennis van Upington se verskaffers
- Taalvaardig wees in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardig wees in MS Office
- Bereid wees om te reis

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Daaglikse besoek van die panele om aankoopsversoeke te kry
- Plaas en optel van bestellings by verskaffers in die dorp
- Deeglike rekordhouding van bestellings en kontrole van vermorsing