Assistent Voorman - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 24-08-2016 9:03:18 PM
21-09-2016 9:03:18 PM

Ons klient in die Paarl is opsoek na 'n Assistent Voorman

 

  • Moet oor goeie leierseienskappe beskik
  • Ondervinding van toesighouding ‘n vereiste
  • Kennis van tafeldruifboerdery sal voordelig wees
  • Bestuurslisensie ‘n vereiste

 

Die salaris is R1 500.00 per week plus ‘n huis in die dorp.

 

Please forward your CV to ****@*****.*** you have trouble uploading your CV onto

Ref: Paa000270/MC