Au Pair - Pretoria Verfied

R 4000.00 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 30-05-2019 3:22:55 PM
25-07-2019 3:22:55 PM
Opsoek na n baie liefdevolle en bekwame Au-Pair vir 3 kinders op Laerskool. Vanaf 13h30 in die middae tot 18h00 saans. Take sal wees om kinders by die skool op te tel, na verskillende aktiwiteite neem, help en toesien met huiswerk, take en leerwerk. Langtermyn asb.
Eie vervoer met lisensie.
Ondervinding met Laerskool kinders n groot plus!

Recruiter: Au Pair Seeker