Bakkerytoesighouer - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 05-02-2016 3:00:45 AM
26-02-2016 3:00:45 AM

Verskeie poste is beskikbaar by รข??n plaaslike supermarkgroep wat besig is om bedryfsaktiwiteite uit te brei.

Die posbekleër sal verantwoordelik wees om die bakkery te bestuur vir die lewering van hoogstaande kwaliteitgebak in die supermark.

 

Indien jy ondervinding het in die bogenoemde, doen gerus aansoek by

Belangstellendes kan ook hul aansoek e-pos na ****@*****.***

Neem asseblief kennis dat indien u binne 14 dae vanaf u aansoek geen terugvoering ontvang het nie, u die aansoek as onsuksesvol moet beskou.  Die maatksappy behou die reg om nie die vakature te vul nie.

 

Ref: CPT000052/MvZ