BEDRYF/FINANSIëLE BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-07-2016 9:11:55 AM
25-08-2016 9:11:55 AM
Ons kliënt 'n leier in die landbou industrie beskik oor 'n geleentheid by hul Upington tak as:

BEDRYF/FINANSIëLE BESTUURDER
UPINGTON

Vereistes:
- 'n Toepaslike finansiële tersiêre kwalifikasie met ten minste 5 jaar kommersiële blootstelling in abattoirs,veilings, voerkraal of landbou omgewing
- Akkuraatheid, dinamiese en energieke benadering tot daaglikse taak
- Goeie menseverhoudinge en ondervinding van personeelbestuur
- Goeie rekenaarvaardigheid

Verantwoordelikhede gaan insluit:
- Volledige finansiële en administratiewe funksie van bogenoemde bedrywe
- Koördinering van operasionele funksies en kredietbeheer
- P&L, eksterne Oudit en statutêre opgawes
- Begroting en Herberamings
- Interne verslagdoening aan Bestuur en verklarings van afwykings;
- Ondersteuning van die Hoofbestuurder Vleis, Abattoirs en Lewendehawe