Bedryfshoof Interne Oudit en Risikobestuur - Douglas Verfied

Salary Negotiable Douglas, Northern Cape Douglas, Northern Cape more than 14 days ago 10-04-2014 11:50:11 AM
08-05-2014 11:50:11 AM
DOUGLAS

Daar word verwag dat die kandidaat in of naby Douglas bly.

Die pos as Bedryfshoof: Interne Oudit & Risikobestuur (Posvlak P7), is vakant by Groep Rekeningkundige Dienste te Douglas.

Interne sowel as eksterne kandidate word oorweeg.

KERNTAKE:

- Verskaf strategiese rigting vir interne oudit in DIE KLIENT en filiale;

- Verseker ’n effektiewe interne oudit funksie vir DIE KLIENT en filiale;

- Verseker effektiewe risikobestuurstelsels vir DIE KLIENT en filiale;

- Verseker optimaal effektiewe werkprosesse en praktyke en minimiseer risiko’s vir die besigheid;

- Verseker die uitvoering van oudits volgens ouditplan;

- Evaluering van bestaandebestaande stelsels en prosesse en maak aanbevelings vir verbeteringe;

- Bestuur van Afdeling Strategie;

- Bestuur van pesoneel;

- Strategiese bestuur van verhoudinge en kliëntediens;

- Vestig en bevorder ‘n DIE KLIENT kultuur en gunstige werksomgewing.

VEREISTES:

- Die geskikte kandidaat moetmoet ‘n prestasiegerigte, ambisieuse persoon wees

in besit van ‘n B.Com Rekeningkunde/Ouditkunde of gelykwaardige kwalifikasie.

- Minstens oor 5/vyf jaar oudit en risikobestuur ondervinding waarvan ten minsteminste 2/twee jaar in senior/bestuur posisie.

- Diensgeoriënteerd met ‘n positiewe lewensuitkyk.

- Rekenaarvaardig.

- Goeie onderhandelingsvaardighede en interpersoonlike verhoudings.

U aansoek is onsuksesvol indien u nie binne 7 werksdae gekontak word nie.