BEDRYFSHOOF INTERNE OUDIT AND RISIKOBESTUUR - Douglas Verfied

R 450 000 – 500 000 per annum Douglas, Northern Cape Douglas, Northern Cape more than 14 days ago 11-04-2014 8:46:05 AM
09-05-2014 8:46:05 AM
BEDRYFSHOOF: INTERNE OUDIT & RISIKOBESTUUR - DOUGLAS

Salais: R 450 000 – R 500 000 per jaar
Area: Douglas. Noord Kaap

VEREISTES:
- B.Com Rekeningkunde/Ouditkunde of gelykwaardige kwalifikasie
- Minstens oor 5/vyf jaar oudit en risikobestuur ondervinding waarvan ten minste 2/twee jaar in senior/bestuur posisie
- Diensgeoriënteerd met ‘n positiewe lewensuitkyk
- Rekenaarvaardig
- Goeie begrip van Interne Oudit metodes en beginsels,


VAARDIGHEDE:
- Die vermoë om onder druk te werk en inisiatief te neem
Wees energieke en self-gemotiveerd is
- Analitiese vermoëns en aandag aan kleiner besonderhede
- Integriteit en in staat is om vertroulikheid te handhaaf Goeie onderhandelingsvaardighede en interpersoonlike verhoudings.

KERNTAKE:
- Verskaf strategiese rigting vir interne oudit in GWK en filiale;
- Verseker ’n effektiewe interne oudit funksie vir GWK en filiale;
- Verseker effektiewe risikobestuurstelsels vir GWK en filiale;
- Verseker optimaal effektiewe werkprosesse en praktyke en minimiseer risiko’s vir die besigheid;
- Verseker die uitvoering van oudits volgens ouditplan;
- Evaluering van bestaande stelsels en prosesse en maak aanbevelings vir verbeteringe;
- Bestuur van Afdeling Strategie;
- Bestuur van pesoneel;
- Strategiese bestuur van verhoudinge en kliëntediens;
- Vestig en bevorder ‘n GWK kultuur en gunstige werksomgewing.