Bedryfshoof - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 17-02-2015 12:31:48 PM
17-03-2015 12:31:48 PM
Upington

Bekende instansie in die landbou industrie bied die volgende geleentheid aan 'n sterk, goed georganiseerde kandidaat in die volgende vakature:

BEDRYFSHOOF- BRANDSTOFDEPOT

Vereistes:
- Minstens Matriek met ten minste 5-8 jaar ondervinding in die brandstof bedryf
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Bo- gemiddelde menseverhoudinge met uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in die basiese MS Office programme

Pligte sal insluit:
- Algehele bestuur van die depot en 24-uur rybaan
- Bestuur van personeel
- Finansiële bestuur
- Bestuur van strategiese doelwitte
- Bestuur van kliëntediens en -verhoudinge
- Bestuur van voorraad