BEDRYFSINGENEUR OESBESKERMING/NETTE(MABO) - Burgersfort Verfied

Salary Negotiable Burgersfort, Mpumalanga Burgersfort, Mpumalanga more than 14 days ago 04-07-2019 10:28:26 AM
29-08-2019 10:28:26 AM
Hierdie gevestigde Sitrus Maatskappy wat spesialiseer in die produsering en uitvoer van sitrus, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon wat oor goeie bestuursvaardighede beskik om alle eenhede in Suid- Afrika se beskermingstrukture te ontwerp, op te rig asook instand te hou.

BEDRYFSINGENEUR: OESBESKERMING/ NETTE
NOORDELIKE PROVINSIE

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van kandidate met ‘n bedryfsingenieurs of gelykwaardige kwalifikasie met minstens 10 jaar ondervinding in ontwerp en oprigting van
oesbeskermingstrukture, lees van planne asook kennis van verskillende tipe nette.
- Kennis van projekbestuur
- Sterk tegniese vaardighede
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaadighede
- Rekenaarvaardigheid in ontwerp programmatuur.

Oorhoofse pligte sal insluit:
- Projekbestuur, ontwerp, oprigting en instandhouding van verskillende oesbeskermingstrukture en nette
- Bestuur van arbeid projekspanne
- Opstel en bestuur van begrotings
- Organisering en bestel van voorraad ten einde die suksesvolle afhandeling van projek binne spesifieke sperdatum en begrotings.

Suksesvolle persoon moet bereid wees om te reis en vir projek tye

Daar word ’n bo-gemiddelde vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.