BEMARKER JAB - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-01-2018 9:09:19 AM
13-03-2018 9:09:19 AM
Hierdie nuwe instansie bemark, installeer, diens en herstel watersuiweringsmasjiene in die Noord- Kaap beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat met sterk dryf en passie vir die industrie en nooi kwalifiserende kandidate uit om aansoek te doen.

BEMARKER
NOORD- KAAP AREA

Vereistes:
- Kandidate met minimum 3 jaar bemarkingsondervinding kan aansoek doen.
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Kandidate met 'n tegniese agtergrond en/of ondervinding sal voorkeur geniet
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Basiese administratiewe vaardighede en rekenaargeletterdheid in MS Office
- Bereid wees om te reis en besigheid uit te bou
- Geldige kode 8 lisensie en eie vervoer