BEMARKER (JOHANNESBURG : verw. MMB1) - Johannesburg Verfied

Salary Negotiable Johannesburg, Gauteng Johannesburg, Gauteng more than 14 days ago 11-01-2017 12:13:24 PM
08-02-2017 12:13:24 PM
Bekende langafstand vervoer maatskappy beskik oor die geleenthede vir kandidate in Suid- Afrika met goeie menseverhoudinge en bo-gemiddelde kommunikasievaardighede in Upington, Kaapstad en Johannesburg.

BEMARKER
JOHANNESBURG : verw. MMB1

Vereistes:
- Ten minste 5 jaar ondervinding in die werf van nuwe besigheid (veral in die langsafstand vervoer industrie)
- Goeie logistieke vaardighede oor beskik
- Gemaklik binne 'n vinnig bewegende omgewing kan beweeg en aanpas
- Vriendelik, entoesiaties en energiek wees
- Onder druk kan funksioneer
- Taalvaaardig wees in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Onafhanklik kan funksioneer