Bemarker/ Marketer - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 25-11-2014 1:03:08 PM
23-12-2014 1:03:08 PM
Upington Omgewing

Bekende verskaffer van landbou produkte in Keimoes wat spesialiseer in die verkope van landbou-chemiese produkte, saad en kunsmis bied die volgende geleentheid aan 'n dinamiese, energieke en self gedrewe persoon om deel te vorm van hul span as:

BEMARKER

Vereistes:
- Tersiêre kwalifikasie in bemarking met ten minste 3-5 jaar toepaslike bemarking ondervinding verkieslik in 'n landbou omgewing
- Vlot wees in Afrikaans en Engels
- Oor uitstekende interpersoonlike- en organisasievermoë beskik
- Onafhanklik kan funksioneer
- Rekenaar Vaardig wees in MS Office
- In besit wees van 'n geldige rybewys

Pligte:
- Ontwikkeling van nuwe markte deur bemarking en verkope van landbou-chemiese produkte
- Administratiewe take

Bo-gemiddelde salaris met voordele soos selfoon- en voertuig toelaag is ingesluit.
Bereid wees om te reis en flexi ure te werk