Bemarker/ Marketer - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-11-2015 8:48:03 AM
22-12-2015 8:48:03 AM
Upington Omgewing

Ons kliënt, met verskeie takke in Suid Afrika wat spesialiseer in verkope van ? wye reeks skryfbehoeftes, kantoormeubels asook ander kantoor benodighede, beskik oor die .
volgende uitstekende loopbaangeleentheid vir ? selfgedrewe en entoesiastiese persoon wie streef na uitnemendheid in die bemarkingsomgewing om saam met ons te groei

BEMARKER

Vereistes:
- Die suksesvolle kandidaat sal oor minstens Matriek met 3 – 5 jaar toepaslike bemarkingsondervinding beskik
- Indien oor ? tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel.
- Uitstekende organiserings-/ onderhandelingsvaardighede beskik
- Vermoë om onafhanklik kan funksioneer
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office
- Besit wees van ? geldige rybewys met eie vervoer.

Pligte aan insluit:
- Die bemarking van ? wye reeks produkte aan bestaande kliënte
- Ontwikkeling van nuwe markte
- Weeklikse skakel met kliënte en die ontwikkel van ? bemarkingstrategie.
- Verder sal daar ook van die persoon verwag word om weeklikse verslae op te stel met deurlopende terugvoering aan hoofkantoor.

Die pos vereis dat die kandidaat baie sal reis, maar oornag in ander dorpe is die uitsondering.

Daar word ? mededingende pakket wat insentiewe soos ? voertuigtoelaag insluit.