BEMARKER (OFB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 15-12-2017 7:54:57 AM
09-02-2018 7:54:57 AM
Hierdie gevestigde handelsdepot in Upington, beskik oor die volgende geleenthede vir dinamiese, energieke kandidate en nooi ernstige aansoekers uit om aansoek te doen.

BEMARKER (verw. OFB)
NOORD- KAAP AREA

Vereistes:
- Kandidate met minimum Matriek as kwalifikasie ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding in bemarkin/verkope kan aansoek doen
- Indien oor ‘n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Kode 8 lisensie en eie vervoer
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Kandidate sal in Upington gestasioneer wees maar moet bereid wees om weekliks uit te slaap en te reis
- Kandidate moet ook bereid wees om in afgeleë areas te werk

Kandidate uit voorheen benadeelde groepe sal voorkeur geniet.

Aanstellingsdatum: Januarie 2018