Bemarkingsbeampte - Rustenburg Verfied

Salary Negotiable Rustenburg, North-West Rustenburg, North-West more than 14 days ago 17-01-2017 10:59:14 AM
14-02-2017 10:59:14 AM
Die pos behels die bemarking van ons gemeente, ons visie, ons strukture, ons bedieninge en ons aksies ten einde ons “gemeente-storie” te vertel – binne en buite die gemeente.
Geskikte persoon moet entoesiasties wees om hierdie pos te laat “leef”.
Volgende minimum vereistes:
Naskoolse kwalifikasie in bemarking en/of kommunikasie is ‘n vereiste.
Goeie interpersoonlike verhoudings en kommunikasievaardighede
Doelwit gedrewe
Foto en/of video redigeringsvaardighede en vorige ondervinding
Sosiale en multi-media vaardighede (Facebook, Instagram,Webblad, ens)
Bereid wees om as lidmaat in te skakel en om te reis na gemeente aktiwiteite
Rekenaarvaardighede: MS Office – spesifiek Powerpoint, MS Publisher, Coral Draw en sosiale/multi-media platvorms.
Werksure: Maandae tot Vrydae: 8h00-13h00(oortyd soos van tyd tot tyd nodig)
Sondae: 8h30 – 10h30 (een naweek per maand af)