BESIGHEIDSANALIS BY INLIGTINGSTEGNOLOGIE - Douglas Verfied

Salary Negotiable Douglas, Northern Cape Douglas, Northern Cape more than 14 days ago 31-03-2015 10:19:40 AM
28-04-2015 10:19:40 AM
Douglas

Ons kliënt wat spesialiseer in verskeie fasette in die landbou sektor bied die volgende geleenthede aan dinamiese, energieke kandidate om deel te vorm van hul span as:

BESIGHEIDSANALIS BY INLIGTINGSTEGNOLOGIE

Vereistes:
- Die geskikte kandidaat moet oor ‘n IT-/Finansiële/Ingenieursgraad of diploma beskik
- 'n Minimum van vyf jaar toepaslike ondervinding in ‘n soortgelyke of IT-veld
- Bo gemiddelde menseverhoudinge, kommunikasie-, interpersoonlike vaardighede
- Vlotheid in Afrikaans en Engels
- Akkuraat onder druk kan funksioneer en oor goeie leierskap vaardighede beskik

Pligte:
- Lewer kliëntediens, bou en bestuur van kliënte verhoudinge
- Bestuur strategiese doelwitte van die afdeling en ekstern waar van toepassing;
- Verseker optimale dokumentasie van besigheidsbehoeftes en die uitvoering van IT-projekte en –wysigings binne vasgestelde riglyne van instansie