Besproeiingstegnikus - Northern Suburbs Verfied

Salary Negotiable Northern Suburbs, Western Cape Northern Suburbs, Western Cape more than 14 days ago 21-02-2017 8:28:43 AM
21-03-2017 8:28:43 AM
Besproeiingstegnikus


Kandidaat sal verantwoordelik
wees vir die installering en instandhouding van besproeiingstelsels, pompe
& kontroles.

Hy sal sy eie assistent oplei.

Basiese kennis en begrip van elektrisiteit (N-tipe sertifikaat sal voordelig
wees) word vereis vir die werk met pompe.

Bestuurslisensie is nodig en persoon moet vlot in Afrikaans en Engels wees.

So gou moontlik beskikbaar om te begin.

Pakket - Onderhandelbaar afhangende van vaardigheidsvlak, sluit pensioen na 3
maande proeftydperk in en winsdeling as teikens bereik word.