BESPROEIINGSWERKTUIGKUNDIGE (OABW) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-02-2017 6:47:06 AM
14-03-2017 1:51:40 PM
Hierdie instansie met verskeie takke in Suid- Afrika wat alreeds meer as 100 jaar diens lewer in die landbou sektor beskik oor die volgende beroepsgeleentheid by die UPINGTON TAK vir dinamiese, energieke persone en nooi kwalifiserende kandidate uit om aansoek te doen

BESPROEIINGSWERKTUIGKUNDIGE
NOORD-KAAP & NAMIBIE OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 3-5 jaar meganiese- / tegniese ondervinding kan aansoek doen
- ‘n Toepaslike kwalifikasie sal as sterk aanbeveling dien
- Kennis en ondervinding van pas & draai werk.
- Kode 14 rybewys + PDP
- Bereidwilligheid om te reis in Noord- Kaap & Namibie
- Bereidwillig wees om ongereelde ure te werk asook bystandiens te doen

Pligte gaan oorhoofs insluit:
- Diens, onderhoud en herstel van spilpunte, en pompe