Besproeings Bestuurder - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 07-02-2017 12:56:30 PM
07-03-2017 12:56:30 PM
Mora Plase beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in Vryburg omgewing : Besproeings Bestuurder (Saai)

Die geskikte kanidaat moet ‘n dinamiese en ervare plaasbestuurder wees met ‘n passie vir boerdery. ‘n Goeie pakket word aangebied.

Die suksesvolle kandidaat

• Moet onafhanklik kan funksioneer
• Moet oor goeie probleem oplossing en besluitnemings vermoë beskik
• Beskik oor naskoolse landbou kwalifiasie
• Beskik oor basiese kennis van arbeidswetgewing
• Toepaslike kennis van water bestuur en besproeings stelsels
• Toepaslike kennis van grondvoorbereiding
• Toepaslike kennis van siektebeheer en kunsmis programme