BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-05-2016 9:19:54 AM
26-05-2016 10:59:22 AM
Ons kliënt is 'n diverse publieke maatskappy in die landbou sektor met belange in kleinhandel, brandstof, abattoirs, lewendehawe en is opsoek na n dinamiese kandidate uit die nadere omgewing om aansoek te doen vir die vakante betrekking:

BESTUURDER
Upington

Vereistes:
- Uitgebreide kennis van die gebruikte motorvoertuig bedryf
- 'n Hoë vlak van bestuurskennis en - ondervinding
- Kennis van die verskillende vertakkings binne die motorhandel
- Gesonde menseverhoudinge met goeie kommunikasievaardighede

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Die winsgewende bestuur van die besigheidseenheid.
- Begrotingsbestuur
- Koördinering en motivering van personeel
- Aankoop en bestuur van voorraad
- Waardasie van voertuie