Bestuurder - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 07-01-2019 2:39:54 PM
17-01-2019 8:01:51 AM
Hierdie gevestigde besigheid in Vryburg met verskeidenheid takke in Suid- Afrika beskik oor die geleentheid vir 'n kandidaat met sterk bestuursvaardighede en goeie menseverhoudinge om aansoek te doen in die volgende posisie:

BESTUURDER
VRYBURG OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 5 jaar bestuursondervinding verkieslik in die tyre en wielsporingsindustrie sal in u guns tel.
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel.
- Goeie rekenaarvaardigheid in basiese MS Office
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk.
- Geldige bestuurslisensie

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Volle bestuur van tak met maandelikse teikens soos deur hoofkantoor gestel
- Personeelbestuur
- Basiese finansiële take
- Bestellings, kontrole en opvolg van voorraad
- Kliëntediens
- Administratiewe take