Bestuurder - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-01-2015 2:16:06 PM
24-02-2015 2:16:06 PM
Augrabies Omgewing

Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied ? uitdagende geleentheid aan selfgedrewe, dinamiese, energieke kandidaat met sterk natuurlike ingesteldheid vir akkuraatheid , kwaliteit en stelselbestuur om diens te aanvaar in die volgende pos:

BESTUURDER; PAKPROGRAMME/ STELSELS/ VOORRAADKONTROLE

Vereistes:
- Bo-gemiddelde leierskapvaardighede, minstens ? B Graad in Handelswetenskappe /of soortgelyke kwalifikasie, ondersteun deur 8-10 jaar agtergrond
ondervinding in vrugtebedryf, verkieslik tafeldruif en sitrus omgewing
- Goeie menseverhoudinge
- Die vermoƫ om onafhanklik en onder druk te kan funksioneer
- Oplettendheid met sterk organisatoriese vaardighede, met natuurlike kwaliteitsingesteldheid
- Goeie rekenaar vaardigheid in MS Office en veral Excel.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die uitreik van pak instruksies; oorhoofse bestuur, monitor en aankoop van die pakmateriaal; totale koƶrdinering en uitvoering van pakprogramme; kontroles oor kwaliteit en spesifikasies; volledige voorraadbeheer / kontrole oor landbouchemie, kunsmis, pakmateriaal en gereedskap & toerusting; asook stelselbestuur, ontwikkeling en implementering en skakeling met tegniese verteenwoordigers.

Diensaanvaarding: 01 April 2015

Daar word ? bo-gemiddelde vergoedingspakket wat behuising en vervoer insluit aan die pos gekoppel.